Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Joshlin: Meer as 'n naam

Joshlin: Meer as 'n naam

https://www.quicket.co.za/events/318526-joshlin-meer-as-n-naam/

When:

Where: 🕳 Renish Girls' High

How much:

🎟️ R150.00Quicket

🎟️ R180.00Quicket

🎟️ R220.00Quicket

Met Bronwyn Damon, Chriswill Kotze, Janru Steenkamp, Mahlatse Molubi, Maundrey Jantjies, Michael Ruzvidzo, Ronald Theron, Rehane Abrahams en Kay Smith

Die blougroenoog kind is weg. Die kind verdwyn in die donker van ’n land wat haar versaak het. In die skaamte van gemeenskappe wat wegkyk. Die kind wat huil onder geweld, wat skuil in die skadu van onreg, wat leef in die gewete van ’n samelewing… Die kind is nie dood nie. Die kind is weg. Verrys in ons gemeenskappe, roep uit op ons selfone en spook in die gange van ons parlement. En wag op die antwoord: Waar is ons geregtigheid?

Regisseur Jason Jacobs en Byron KlassenSkrywer Herschelle Benjamin

Moontlik gemaak deur die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA)Aangebied met ondersteuning van Tribuo en die Proscenium-dramakompetisie