What: 📅 Liefde, Lafras

https://www.quicket.co.za/events/318529-liefde-lafras/
When:
Where: 🕳 Renish Girls' High
How much:
🎟️ R215.00Quicket
🎟️ R270.00Quicket
🎟️ R320.00Quicket
Met Antoinette Kellermann
Lafras sterf, maar verlaat nooit die huis nie. Nou sukkel Gertie om haar lewe met haar man se spooklewe te versoen. Elke gesin het sy spoke, maar hierdie een kan ongelukkig nie bly nie. Namate hulle ’n tweede wittebrood in hul huwelik beleef, verloor Lafras stadigaan sy krag en teenwoordigheid en bevraagteken alles van God tot liefde en die sin van die lewe. Gertie weet wat sy moet doen, en ten spyte van Lafras se protes besluit sy om ’n slag beheer oor haar lewe te neem. ’n Lewe sonder Lafras is immers nie die moeite werd nie…
Regisseur Wolf BritzSkrywer Caitlin WiggilVertaling Antoinette Kellermann
’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie