What: 📅 ATKV Tienertoneel-wenproduksie

https://www.quicket.co.za/events/318399-atkv-tienertoneel-wenproduksie/
When:
Where: 🕳 Renish Girls' High
How much:
🎟️ R80.00Quicket
🎟️ R110.00Quicket
🎟️ R130.00Quicket
Die 61ste wenner van ATKV-Tienertoneel maak vanjaar ’n buiging op die Toyota Stellenbosch Woordfees-verhoog kort ná die naelbyt-eindronde in Kaapstad. Meer as 3 600 tieners van reg oor Suid-Afrika het in 2025 met ’n rekordgetal van 211 produksies aan die kompetisie, die ATKV se oudste projek, deelgeneem. Slegs agt produksies kwalifiseer vir die finale ronde. Kom ervaar en vier vanjaar se wenners saam met ons, en laat Suid-Afrika se jong talent jou meevoer met hul verhoogvernuf.