Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Richard van der Westhuizen

Richard van der Westhuizen

When:

Where: 🕳 48 Alexander Street, 7600 Stellenbosch, South Africa

“Goeiedag. Richard van der Westhuizen hier. Ek het Donderdag 12 Junie ‘n vertoning in die Drostdyteater in Stellenbosch. Vanaf sesuur die aand kan jy lekker kom eet met ‘n glas wyn in die teater se sitkamer en dan oorskuif teater toe waar ek gaan musiek maak saam met Andrew Roos op klavier.

Sowat 40”