What: 📅 Caledon Canola Run 2025

https://www.quicket.co.za/events/328490-caledon-canola-run-2025/
When:
Where: 🕳 Roodebloem Proefplaas Overberg Agri
How much:
🎟️ R150.00Quicket
🎟️ R180.00Quicket
🎟️ R400.00Quicket
🎟️ R450.00Quicket
🎟️ R1600.00Quicket
Belangrik: Slegs tweewiel motorfietse word toegelaat.
InskrywingsfooiSpesiale tariewe geld vir aanlyn kaartjies wat vóór 5 September 2025 aanlyn gekoop word.Verhoogde tariewe geld vanaf 5 September tot en met 5 September om 20h00 wanneer aanlyn inskrywings sluit.Inskrywings kan ook op die dag gedoen word, maar sonder die tarief korting soos met aanlyn inskrywings.
KaartfasiliteiteKaartfasiliteite sal beskikbaar wees.
Registrasie en vertrekpuntDie registrasie en vertrekpunt is by plaas Roodebloem, ongeveer 10km buite Caledon rigting George.Maak seker dat die bewys van Quicket registrasie saamgebring word vir registrasie.
Klik hier vir die pin location
ProgramRegistrasie 7h30 - 8h30Briefing 8h30Vertrek 9h00
EteDit is ingesluit by elke ryer se kaartjie en kan apart ook gekoop word.
Neem kennisRoete is tussen 75 en 100km lank met ’n stop in die middel.Maak seker dat jou motorfiets se reikafstand voldoende is vir die roetes.Sorg vir jou eie brandstof omdat geen ekstra brandstof voorsien of verkoop gaan word nie.Daar sal wel geleendheid wees vir vervoer van brandstof in eie houers na die middelpunt.
CALEDON CANOLA RUN 20256 September 2025 Dit is jaarliks ’n wonderlike geleentheid wat deur motorfietsryers van heinde en verre kom geniet word.Ryers kry die geleentheid om die pragtigenatuurskoon van die Overberg te kom geniet, om op andersins ontoeganklikeprivaat grondpaaie te kom ry en om die Overbergse gasvryheid te geniet.
Dit is belangrik om daarop te letdat dit nie ’n resies is nie, maar wel’n pretrit vir dubbeldoel en endure motorfietse.
Alle fondse wat ingesamel word deur die organiseerders,word weer net so in die gemeenskapaan verdienstelike gevalle en projekte teruggeploeg.
Vir navrae, kontak canolarun@gmail.comof facebook Caledon Canola Run