Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Rooksein live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

Rooksein live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

https://www.quicket.co.za/events/347376-rooksein-live-by-kapstadt-brauhaus-durbanville/

When:

Who: 🎤 Rooksein

Where: 🕳 Kapstadt Brauhaus Durbanville

How much:

🎟️ R150.00Quicket

Rooksein is begin met die doel om koppe te draai en goeie, mening volle Afrikaanse musiek te maak in ’n generasie waar hierdie tipe musiek besig is om uit te sterf. Rooksein verkies om wel nie slegs Afrikaanse musiek op te voer nie maar het ook verskeie Engelse liedjies en eie komposisies wat deel vorm van hulle repertoire omdat hulle voel dat dit belangrik is om ’n gesonde balans te handhaaf.

Rooksein hoop om ’n verskil en verandering deur hulle musiek te maak en voel dat dit ’n absolute voorreg is om hulle talente te kan gebruik om hierdie verskil aan te bring in die samelewing.