What: 📽 Speelfilm | Feature Film: Hen

https://www.quicket.co.za/events/320435-speelfilm-feature-film-hen/
When:
Where: 🕳 Rotunda at The Bay Hotel
How much:
🎟️ R65.00Quicket
SPEELFILMS | FEATURE FILMS
Oorspronklike draaiboeke en boekverwerkings het Silwerskermgehore oor die afgelope twaalf jaar bekoor in die opwindende afdeling vir speelfilms. ’n Jaarlikse hoogtepunt van die fees is hierdie rolprent-ervarings, geskep deur die room van die plaaslike bedryf in ’n verskeidenheid van filmgenres wat fokus op eg Suid-Afrikaanse verhale.
Original screenplays and book adaptations have captivated Silwerskerm audiences over the past twelve years in the thrilling feature film category. An annual highlight of the festival, these cinematic experiences are crafted by the cream of the local industry across a variety of film genres, focusing on authentically South African stories
Hen
GENRE: Psigologiese gruwel / Psychological horrorREGISSEUR | DIRECTOR: Nico ScheepersKINEMATOGRAAF | CINEMATOGRAPHER: Chris Lotz SASCDRAAIBOEKSKRYWER | SCRIPTWRITER: Nico ScheepersROLVERDELING | CAST: Dawian van der Westhuizen, Amalia Uys, Stian Bam, Marelize Viljoen, Anoecha KrugerPRODUKSIEHUIS | PRODUCTION HOUSE: Nagvlug FilmsOUDERDOMSBEPERKING | AGE RESTICTION: Binnekort bekend / Soon to be confirmed
Hen is ’n sielkundige riller wat afspeel op ’n afgeleë Suid-Afrikaanse plaas, waar ’n klein gesin die vure aan die brand moet hou teen die donker. ’n Skerp besinning oor oorlewing in die middel van nêrens – en die fyn lyn tussen lewe en dood.
Hen is a psychological horror set on an isolated South African farm, where a small family must keep the fires burning against the darkness. A stark meditation on survival in the middle of nowhere, and the knife-edge we walk between life and death.
VOLG ONS OP | FOLLOW US ON:InstagramFacebookTeken in op ons nuusbrief | Subscribe to our newsletter