What: 🎵 RUHAN DU TOIT
When:
Where: 🕳 Die Boer
“RUHAN DU TOIT is ’n bekroonde Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer van Pretoria. Hierdie gewilde musikant, met sy sjarmante, energieke verhoogpersoonlikheid en indrukwekkende vieroktaafstem, het oor die afgelope drie dekades diep spore in die plaaslike en internasionale musiekbedryf getrap, en i”