What: 🎵 Lize Beekman
https://www.quicket.co.za/events/340442-lize-beekman/
When:
Where: 🕳 Saal Buffelsbaai
How much:
🎟️ R180.00Quicket
LIZE BEEKMAN VERTONING - BUFFELSBAAI
Met ’n loopbaan wat strek oor 28 jaar word Lize Beekman gereken as een van Suid-Afrika se beste en gewildste sanger-liedjieskrywers, en op 17 Desember kom sing sy in Buffelsbaai!
Met die eenvoud van haar stem, haar kitaar en klavier, beloof hierdie vertoning ’n sielvolle aand met eerlike en mooi musiek, en vir n wyle kan jy rustig raak en ‘n bietjie dieper asemhaal. Sy sing van haar gehore se gunstelinge en ook van die liedjies van haar jongste album “Tussen hier en daar”.
Meer oor Lize by https://lizebeekman.co.za/ Luister na haar musiek, Diepsee of Knysnabos by https://youtu.be/Yer2pGae-rA
Seating: Barnyard Style Tafels en stoele met 6 persone per tafel , sowel as twee baie lang tafels in die middel waar jy en jou vriende aan weerskante van die tafels kan sit.Bring jou eie piekniekmandjie, wyn, borde en glase.Alles kaartjies word deur/op Quicket gedoen, geen kontant verkope of kaart fasiliteite by die deure