Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 SCHALK BEZUIDENHOUT in HEY HEY DIVORCE (GEEN O/14)

SCHALK BEZUIDENHOUT in HEY HEY DIVORCE (GEEN O/14)

When:

Where: 🕳 Die Boer

“Is jy al deur ’n egskeiding? Wel, Schalk is! En gelukkig vir jou gaan hy daaroor praat. Wel, hy MOET eintlik daaroor praat. Hoekom? Want dis goedkoper as ’n sielkundige. Dis hoekom! Rou, eerlike stand-up op sy beste. En miskien selfs ’n enkele traan wat by die linkerwang af rol. Dit is hopelik (vir”