What: 📅 Schalk Bezuidenhout: Mamma se groot seun

https://www.quicket.co.za/events/318685-schalk-bezuidenhout-mamma-se-groot-seun/
When:
Who: 🎤 Schalk Bezuidenhout
Where: 🕳 Spier Amphitheater
How much:
🎟️ R160.00Quicket
🎟️ R210.00Quicket
🎟️ R280.00Quicket
Op 32 is Schalk Bezuidenhout steeds mooi en nou ook volwasse. Noem hom sommer mamma se groot seun. Schalk raak soos die goeie rooiwyn wat hy graag drink: al hoe beter met die jare wat verbygaan. En snaakser. So wees lekker, koop ’n kaartjie en trakteer jou lagspiere (dit sit glo in jou maag, toe ons laas gekyk het) in die geselskap van een van Suid-Afrika, ag sommer die wêreld, se topkomediante. Slegs een vertoning by die Woordfees.
Vervaardiger Erns Grundling
Geen o.13 (T)