What: 📅 ‘Seun’ -bekroonde eenmanvertoning van Wilhelm vd Walt, gebaseer op Dana Snyman se boek
When:
Where: 🕳 NGK Welgemoed, Ouditorium
“KOM SAAM OP ’N NOSTALGIESE REIS NA DIE 1980’S …
Dana Snyman deel in ‘Seun’ die deel van sy storie waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervarings in die 1980’s. Dit is die tyd van P.W. Botha se vinger, die Voëlvry-toer, AWB-saamtrekke, onderhandelings en die laaste dae van diensplig. Dana word”