What: 📅 Sjoe, Saturnus!
When:
Where: 🕳 Gabbema Doordrift St, 7646 Suider Paarl, South Africa
“Sjoe, Saturnus! Skitterende sterrekykpiekniek sal Taalmonument laat vonkel
Met die lente in volle swang kry inwoners en besoekers die kans om die prag van die naghemel – met Saturnus in die kollig – te ontdek tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se eerste sterrekykpiekniek op Paarlbe”