Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 The Songs of Leonard Cohen deur Mathys Roets

The Songs of Leonard Cohen deur Mathys Roets

When:

Where: 🕳 SkyBar , Main Road

How much:

🎟️ R300.00Webtickets

Mathys Roets het homself oor die afgelope 34 jaar as ernstige Afrikaanse vermaaklikheids-kunstenaar gevestig. Kom luister na sy besonderse vertolking van die musiek van die legendariese Leonard Cohen.

Ons sien uit na n aand van ongelooflike goeie musiek, lekker wyn, kos en geselskap in die mooie mooie SkyBar Hermanus.

Kos en drankies kan voor die vertoning bestel word.
17:30 Deure open
19:00 Vertoning begin

Geen bespreekte sitplekke. Komgeniet n drankie vooraf en maak seker jy kry jou gewensde sitplek!