What: 📅 Neil Nachtrein by SkyBar, Hermanus

When:
Where: 🕳 SkyBar , Main Road
How much:
🎟️ R150.00Webtickets
Van open mic’s in Londen tot Bloemfontein het Neil gehore met “Gisters en
Blisters” vermaak, en nou tot in Hermanus,”Op plekke waar ons eens was”.
Sy poësie en lirieke, gepaard met die klanke van Rock en Blues kom nou Skybar
toe in Hermanus, met die emosie wat jou gaan omskep van “Vlees to stof” op
“Donderdae soos die”.
Laat Neil Nachtrein jou in Nostalgiese belewenisse met lag en trane meevoer in
Skybar op Donderdag die 9de Oktober om 19:00. Duere open reeds om 17:00.
Geen bespreekte sitplekke. Kom vroeg om seker te maak jy kry die beste plekkie!
Geen onder 18s.
Kos en drankies nie ingesluit.