Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Stap die Welgemoed Camino saam met Erns Grundling

Stap die Welgemoed Camino saam met Erns Grundling

When:

Where: 🕳 Sluysken Street, Welgemoed

How much:

🆓 Webtickets

KOM STAP SAAM …

Almal wat die 3 km wil saamstap, ontmoet 14:00 by Sluysken Park. Daarvandaan stap ons na Lincoln Park en terug om iets van ons plaaslike inheemse plantegroei te beleef.

TV-aanbieder, skrywer en stapper Erns Grundling praat tussendeur oor die groot impak van stap, pelgrimstogte en reis op sy lewe en loopbaan. Hy wys ons op bewustelik leef (“mindfullness”) en die positiewe gevolge van stap en oefening op psigiese gesondheid.