Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Solo show - Winterfees Stellenbosch

Solo show - Winterfees Stellenbosch

When:

Where: 🕳 Drostdy Teater

“Ek sien baie uit om weer deel te wees van die jaarlikse Winterfees.Om met julle ’n groot deel van die hart agter my musiek te kom deel bly ’n tasbare voorreg in my lewe. Dis net ek, die Drosdty Teater se bruin vleuel klavier, en julle. Dit kan net ’n betowerende aand wees. Bring al julle liefde, dan”