Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Dozi LIVE at Soverby Lapa

Dozi LIVE at Soverby Lapa

When:

Where: 🕳 Soverby Lapa Beach Restaurant, Main Rd, Velddrif

How much:

🎟️ R330.00Webtickets

Dozi het geen bekendstelling nodig nie en hy kom Weskus toe! Kom kuier saam met die gewilde Dozi treffers en nuwe liedjies gesing deur niemand anders as Dozi homself! Kaartjies sluit ete in.

Geen eie drank word toegelaat nie.

Daar sit ’n totaal van 10 gaste om ’n tafel. Indien u saam met vriende wil sit, bespreek asb onder dieselfde naam of stuur ’n epos na events@soverbylapa.co.za vir versoeke.