What: 🎵 FATMAN
When:
Where: 🕳 Soverby Lapa Beach Restaurant, Main Rd, Velddrif
How much:
🎟️ R160.00Webtickets
Kom geniet ’n aand saam met Fatman by Soverby Lapa. Dit beloof om ’n heerlike aand van musiek, kos en kuier te wees.
Tafels neem 10 gaste. Indien u minder as 10 kaartjies bespreek, sal u by ’n tafel ingedeel word sodat die tafels vol is. Almal wat onder dieselfde Naam / bespreking bespreek, sal almal saam sit.