What: 🎵 Wynand en Cheree Country Aand
When:
Where: 🕳 Soverby Lapa Dwarskersbos, Main Rd, Velddrif
How much:
🎟️ R100.00Webtickets
Kom geniet ’n aand van lekker musiek.
Kos en drankies sal te koop wees.
Tafels neem 10 gaste, indien u minder as 10 gaste in u geselskap is, sal u
bespreking deel vorm van ’n gedeelde tafel.
Vir meer info, stuur gerus ’n epos na events@soverbylapa.co.za