What: 🎵 Spaanse Lied - Zanne Stapelberg & James Grace, by Die Boer
When:
Where: 🕳 Die Boer
“SPAANSE LIED — Zanne Stapelberg (sang) & James Grace (kitaar)
Twee vertolkers wie se musikale vennootskap oor meer as twee dekades strek. Liedsiklusse van Manuel de Falla en Enrique Granados, repertorium uit Suid-Amerika en Spanje, en werke van John Dowland vertaal in Spaans.
Sondag 15 November 20”