What: 📅 Die koning en sy bruid

https://www.quicket.co.za/events/319435-die-koning-en-sy-bruid/
When:
Where: 🕳 Spier Ouditorium
How much:
🎟️ R160.00Quicket
🎟️ R210.00Quicket
Met Jeanne-Marié Koekemoer, Heinrich Wentzel, Angelique Filter
Dis die jaar 1745. Die hele Kaap de Goede Hoop vier fees, want die boer Willem Aarde en sy beskeie bruid, Amélie Bruére, trou! ’n Bruilof beteken ’n erfgenaam… maar met die sluit van die slaapkamerdeur en die ooptrek van die hemelbed kom Willem en sy bruid van aangesig tot aangesig met onvermydelike, bindende en goddelike plig. Die koning en sy bruid is as beste produksie by die 2024 Première-fees aangewys en en het ook die pryse gewen vir beste teks en beste akteur en beste aktrise in ’n hoofrol.
Regisseur Nichola ViviersSkrywers Nichola Viviers, Jeanne-Marié Koekemoer Verhoogbestuur Nicola Joubert, Jairus FritzTegniese versorging Jairus Fritz
’n Produk van die Première-fees 2024
Geen o.16 (S)