Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Gebou soos Steffi Graf

Gebou soos Steffi Graf

https://www.quicket.co.za/events/319756-gebou-soos-steffi-graf/

When:

Where: 🕳 Spier Ouditorium

How much:

🎟️ R200.00Quicket

🎟️ R250.00Quicket

Met Chris Vorster

Ná al die vreesaanjaende berigte oor Wilgenhof het ek angs en trauma uit my jare in Die Plek probeer onthou, maar ál wat my geheue kon baasraak, was flitse van fantastiese partytjies. En dan verál die naweek saam met Steffi… natuurlik nie die regte Steffi Graf nie, daarvoor was my tennis te swak. Ek was aspris onbewus van die wêreld buite die Bos, want vir my het alles ín die Bos gedraai om braaivleis, rugby, sonskyn en Wilgenhof. Wenner van twee Vryskitter-toekennings by die 2025 Vrystaat Kunstefees.

Skrywers Chris en Liza VorsterRegisseurs Chris Vorster, Marion Holm Verhoogbestuurder Thys Heydenrych

’n Vrystaat Kunstefees-produksie, moontlik gemaak deur NATi

Geen o.13 (T)