What: 🎵 Spoegwolf live by Daisy Jones

https://www.quicket.co.za/events/329997-spoegwolf-live-by-daisy-jones/
When:
Who: 🎤 Spoegwolf
Where: 🕳 Daisy Jones
How much:
🎟️ R290.00Quicket
🎟️ R1000.00Quicket
Spoegwolf is terug by Daisy Jones Bar in Stellenbosch - die beste venue vir live musiek in die Kaap! Twee aande van groot klank, groot ligte en baie songs!Vrydagaand 31 Okt en Saterdagaand 1 Nov
Support act - Die Gstring band van Stellenbosch
Deure maak 17:00 oop.20:00 - Gstring band21:00 - 22:30 - Spoegwolf
Beperkte hoeveelheid kaartjies. NB Maak seker jy koop vir die regte datum jou kaartjie.