What: 📅 Spoegwolf live by Stanford Hills
https://www.quicket.co.za/events/342395-spoegwolf-live-by-stanford-hills/
When:
Who: 🎤 Spoegwolf
Where: 🕳 Stanford Hills Estate
How much:
🎟️ R150.00Quicket
🎟️ R300.00Quicket
Spoegwolf is terug by Stanford Hills vir die jaarlikse show om jou Desembervakansie af te skop!
16 Desember op die publieke vakansiedag kuier ons onder die bome. Deon Meiring kom sing ook!
Hekke maak 15:00 oop.Deon Meiring: 17:00 Spoegwolf 18:00
Dis piekniek-styl sitplekke, so onthou jou kombers of kampstoel. Alle ouderdomme is welkom.Kinders onder 5 word gratis ingelaat.
Geen kos of drinkgoed word ingelaat nie, maar daar is lekker kos, ’n kroeg en Stanford Hills wyn beskikbaar.