What: 🎵 Spoegwolf Twee Aande Live in Stellenbosch
When:
Where: 🕳 Daisy Jones Bar
“Spoegwolf is terug by Daisy Jones Bar in Stellenbosch - die beste venue vir live musiek in die Kaap!
Twee aande van groot klank, groot ligte en baie songs! Vrydagaand 31 Okt en Saterdagaand 1 Nov
Support act - Die Gstring band van Stellenbosch
Deure maak 17:00 oop. 20:00 - Gstring band 21:00 - 22”