What: 🎵 Afrikaans is 100

https://www.quicket.co.za/events/318407-afrikaans-is-100/
When:
Where: 🕳 Standard Bank Endler
How much:
🎟️ R190.00Quicket
🎟️ R230.00Quicket
🎟️ R270.00Quicket
Met Lynelle Kenned, Minette du Toit-Pearce, Janel Speelman, William Berger, Corneil Muller, Timothy Moloi
Vier ’n honderd jaar van Afrikaans as amptelike taal met ’n magiese aand vol musiek, herinneringe en hartklop. Ses stemme kom byeen vir dié keur van bekende en geliefde Afrikaanse liedjies om die ryk erfenis van Afrikaans te vier – van tydlose treffers van David Kramer en Laurika Rauch tot die diepgewortelde melodieë van FAK-liedere. Dis ’n konsert wat beloof om emosie, nostalgie en trots in elke noot vas te vang.
Musiekregisseur Elna van der Merwe
With Lynelle Kenned, Minette du Toit Pearce, Janel Speelman, William Berger, Corneil Muller, Timothy Moloi
Celebrate one hundred years of Afrikaans as an official language with a magical evening filled with music, memories and heart. Six exquisite voices deliver a selection of well-known and beloved Afrikaans songs. From the timeless hits of David Kramer and Laurika Rauch to the deep-rooted melodies of FAK songs, the rich heritage of Afrikaans is celebrated in a concert that captures emotion, nostalgia and pride in every note.
Musical director Elna van der Merwe