Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Steve Hofmeyr @ Nelson's Creek

Steve Hofmeyr @ Nelson's Creek

https://www.quicket.co.za/events/254996-steve-hofmeyr-nelsons-creek/

When:

Who: 🎤 Steve Hofmeyr

Where: 🕳 Nelson Wine Estate

How much:

🆓 Quicket

🎟️ R125.00Quicket

🎟️ R250.00Quicket

Kom geniet ’n wonderlike buitelug aand in die Boland by die Nelson Wynlandgoed saam met Steve Hofmeyr. Bring kampstoele en piekniekkomberse en span uit onder die bome met ’n glas wyn terwyl die trefferklanke van Steve se musiek jou bekoor.

Bobaas kosstalletjies en ’n uitsoek wynlys sal jou help om in die regte stemming te kom vir ’n onvergeetlike aand.