Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

https://tickets.tixsa.co.za/event/steve-hofmyr

When:

Who: 🎤 Steve Hofmeyr

Where: 🕳 Piesang Valley Community Hall

How much:

🎟️ R250.00General Entrance

Steve Hofmeyr Live in Plettenbergbaai – 20 Desember 2025 by die Plett Community Hall
’n Onvergeetlike somersaand wag op Plett saam met een van Afrikaans se grootste musieklegendes!
Die ikoniese Steve Hofmeyr tree op Saterdag, 20 Desember 2025 op by die Plett Community Hall vir ’n spesiale een-aand-vertoning wat beloof om die seisoen se hoogtepunt te wees. Hierdie is die ideale geleentheid om saam met familie en vriende ’n magiese somersaand te geniet.
Met ’n loopbaan wat oor dekades strek, het Steve se musiek al duisende harte aangeraak. Van sy grootste radiotreffers tot sy geliefde ballades sy stem, storievertelling en charisma vul elke venue tot die rand toe.
Jy mag jou eie piekniekmandjie saambring!Pak iets om te eet én drink, kom vroeg, kry die beste plekke, en maak dit ’n aand om te onthou. Sitplekke is eerste kom, eerste sit, so maak seker jy’s betyds.
Vertoningsbesonderhede:
Venue: Plett Community HallDatum: Saterdag, 20 Desember 2025Deure open: 18:00Show begin: 19:00Kaartjies: R250 per persoon
Kom geniet die musiek, die stem en die kultuur.