What: 📅 Swartlandskou - Moorreesburg

https://tickets.tixsa.co.za/event/swartlandskou-moorreesburg
When:
Where: 🕳 Swartlandskou Moorreesburg
Swartlandskou MoorreesburgWord aangebied in die hartjie van die Swartland-
streek – die grootste landbouskou in die Wes- en Suid-Kaap.
Die tentoonstelling spog met:• Die mooiste perde• Jeugskou• Beeste en skape•
Masjinerie-uitstallings• Top Suid-Afrikaanse vermaak vir oud en jonk
Refreshments:Beskikbaar op die terrein
Verbode items:Geen drank, dwelms of wapens toegelaat nie
Parkering:Buiteparkering beskikbaar – gestremde parkering binne
Geriewe:Gestremde toilette is beskikbaar
Hoofborg:Afgri
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nmSaterdae: 10vm - 2nmSondae: 10vm - 1nmOpenbare
Vakansiedae: 10vm - 1nm