What: 📅 Swartlandskou 2026
https://tickets.tixsa.co.za/event/swartlandskou-2026
When:
Where: 🕳 Swartlandskou Moorreesburg
Swartlandskou Moorreesburg word aangebied in die hartjie van die
Swartlandstreek – die grootste landbouskou in die Wes- en Suid-Kaap.
Die tentoonstelling spog met die mooiste perde, jeugskou, beeste en
masjinerie-uitstallings, asook top Suid-Afrikaanse vermaak vir oud en jonk.
VerversingsVerversings is op die terrein beskikbaar.
VERBODE• Alkohol• Dwelms• Wapens
PARKERING• Parkering buite die terrein beskikbaar• Beperkte parkeerplek vir
gestremdes binne die terrein
GERIEWE• Toeganklike toilette vir gestremdes beskikbaar
Hoofborg van die geleentheidAFGRI
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nmSaterdae: 10vm - 2nmSondae: 10vm - 1nmOpenbare
Vakansiedae: 10vm - 1nm