What: 📅 Terrarium Workshop
When:
Where: 🕳 Oakdale, Western Cape, South Africa
“Kom bou jou eie Terrarium op 7 November. Jy ontvang alles wat jy nodig het en neem jou voltooide Terrarium huis toe. Ligte middagete en drinkgoed is in die koste van R290 ingesluit. Die doen jouself opsie is ook beskikbaar teen R200 en dit sluit alles in die laaste foto in.”