What: 📅 JJ EN DIE STRONK

https://www.quicket.co.za/events/337656-jj-en-die-stronk/
When:
Where: 🕳 The Adam Small Theatre Complex
How much:
🎟️ R20.00Quicket
Fee Fi Fo Fum…of is dit Fun? Welkom by die pantomini van ’n Afrikaanse man. Julleword hartlik uitgenooi na die viering van JJ en Jill se groot dag! Voordat die liefdekon vlamvat en die kerkklokke lui, was daar eers ’n groot stronk in die pad… So stofjulle vellies af en trek jou mooiste bloesie aan, want Mamma Menopuase sal haarverseker vir niemand skaam. Gaste ingesluit! Kom beleef die avonture vanHarmonie en Patrys, ’n ongurige paar, Aquafina en Melktertjie wat in die verte instaar. Hierdie pantomini sal elkeen se voete laat klap, na asam laat snak en oud enjonk vermaak! So kom sing saam en ervaar die wonder van die grootste boon,stronk en eiers… Ricus moet net nie snuf in die neus kry nie. Binnekort in die Adam Small LabTeater, 10 en 11 Oktober.