Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 'n Blom in Elke Vrou

'n Blom in Elke Vrou

https://www.quicket.co.za/events/267425-n-blom-in-elke-vrou/

When:

Where: 🕳 The Showroom Theatre

How much:

🎟️ R150.00Quicket

“‘n Blom in Elke Vrou” is ‘n lig klassieke, musikale en digterlike reis deur die vier seisoene. Hierdie produksie van Petronel Baard het gehore op hul voete gehade by beide die Klein Karoo Nasionale Kunstefees en US Woordfees in 2023. Petronel en haar orkes bring hemelmooi, oorpsronklike en uitsonderlike musikale ervaring wat gehore deurgaans sal bekoor. Daar is ’n Blom in elk van ons en dit verdien al die sorg in die heelal.