What: 🎵 Amanda Strydom in Konsert

https://www.quicket.co.za/events/312006-amanda-strydom-in-konsert/
When:
Where: 🕳 The Stage Coach at Santos Express
How much:
🎟️ R220.00Quicket
Amanda Strydom in Konsert
Dinsdag, 6 Mei 2025, 19:00
Amanda Strydom in Konsert / In Concert Met pianis Coenraad Rall Doyenne van die kabaretverhoog, Amanda Strydom, bring ’n skatkis liedjies met hierdie konsert wat sy spesiaal geskryf het vir haar optrede by The Stage Coach Theatre.
Haar eie bekende liedjies, ook liedjies van Jacques Brel en Edith Piaf, Bob Dylan en vele meer. Strydom sing in Afrikaans, Engels, Frans, Nederlands, Duits en Zulu en bind haar musiek met poësie en stories. Strydom word begelei deur haar vaste pianis en musikale regisseur van die afgelope dertien jaar, die briljante Coenraad Rall.
Kaartjies is slegs R220 per persoon.
Show begin om 19:00. Kom vroeg om op ons dek te kuier en die heerlike disse van ons spyskaart te geniet. Vir meer inligting bel asseblief: +27 44 691 1995