What: 🎵 Rocco de Villiers in Konsert

https://www.quicket.co.za/events/312427-rocco-de-villiers-in-konsert/
When:
Where: 🕳 The Stage Coach at Santos Express
How much:
🎟️ R220.00Quicket
Rocco de Villiers in Konsert
Saterdag, 24 Mei 2025, 18:00
’n Aand van verfynde klanke, stories en sielvolle musiek wag op jou wanneer die flambojante Rocco de Villiers ons verhoog betree. Kom beleef ’n unieke konsert-ervaring waar Rocco se bekende klavierspel en skerpsinnige humor jou sal meevoer op ’n reis vol emosie, lag en nostalgie.
Kaartjies is slegs R220 per persoon.
Show begin om 18:00. Kom vroeg om op ons dek te kuier en die heerlike disse van ons spyskaart te geniet. Vir meer inligting bel asseblief: +27 44 691 1995