What: 🎵 Coenie de Villiers – Wie kan my sê van die liefde

https://www.quicket.co.za/events/331691-coenie-de-villiers-wie-kan-my-s-van-die-liefde/
When:
Where: 🕳 The Stage Coach at Santos Express
How much:
🎟️ R220.00Quicket
Coenie de Villiers – Wie kan my sê van die liefde
Die Stage Coach Teater by Santos Express nooi jou uit na ’n onvergeetlike aand saam met die legendariese Coenie de Villiers.Op Woensdag, 22 Oktober 2025 om 19:00 tree Coenie op met Wie kan my sê van die liefde — ’n besonderse vertoning wat die hart van sy musiek oor die liefde uitlig. Met stories en liedere wat deur die jare diep spore gelaat het, beloof dit om ’n intieme en inspirerende ervaring te wees.
Besonderhede:Plek: Stage Coach Teater, Santos Express, MosselbaaiDatum: Woensdag, 22 Oktober 2025Tyd: 19:00Kaartjies: R220 per persoon
Sitplek is beperk. Bespreek vroeg om te verseker jy is daar.
Show begin om 19:00. Kom vroeg om op ons dek te kuier en die heerlike disse van ons spyskaart te geniet. Vir meer inligting bel asseblief: +27 44 691 1995