What: 🎵 Coenie de Villiers – Wie kan my sê van die liefde (Tweede Vertoning)

When:
Where: 🕳 The Stage Coach at Santos Express
How much:
🎟️ R220.00Quicket
Coenie de Villiers – Wie kan my sê van die liefde
Die Stage Coach Teater by Santos Express nooi jou uit na ’n onvergeetlike aand saam met die legendariese Coenie de Villiers.
Op Donderdag, 23 Oktober 2025 om 19:00 tree Coenie op met Wie kan my sê van die liefde — ’n besonderse vertoning wat die hart van sy musiek oor die liefde uitlig. Met stories en liedere wat oor dekades diep spore gelaat het, beloof hierdie vertoning om ’n intieme en inspirerende ervaring te wees.
Na buitengewone aanvraag en uitverkoopte vertonings by Aardklop, het ons besluit om ’n tweede vertoning oop te maak. Vir die eerste vertoning is daar slegs twee kaartjies oor, so bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.
Besonderhede:Plek: Stage Coach Teater, Santos Express, MosselbaaiDatum: Donderdag, 23 Oktober 2025Tyd: 19:00Kaartjies: R220 per persoon
Sitplek is beperk. Bespreek vroeg om te verseker jy is daar.
Show begin om 19:00. Kom vroeg om op ons dek te kuier en die heerlike disse van ons spyskaart te geniet. Vir meer inligting bel asseblief: +27 44 691 1995