What: 📽 Voorsmakie | Sneak Peek: Spoorloos: Losprys

https://www.quicket.co.za/events/326694-voorsmakie-sneak-peek-spoorloos-losprys/
When:
Where: 🕳 Theatre on The Bay
How much:
🎟️ R65.00Quicket
VOORSMAKIE: KYKNET DRAMAREEKS | SNEAK PEEK: KYKNET DRAMA SERIES
Sedert 2023 sluit die Silwerskermfeesprogram ook voorskoue van opwindende nuwe televisie- en stroomdiens-inhoud in. Dit beteken dat die kontemporêre Afrikaanse filmkuns nou in al sy gedaantes gehuisves, gestimuleer en gevier word by die unieke netwerkgeleentheid wat die fees bied. Dokumentêre, loodsepisodes van dramareekse en realiteits- en vermaaklikheidsprogramme word vertoon, en hierdie TV-storievertellers geniet die glans en swier van die fees saam met hul eweknieë in die filmbedryf.
Since 2023, the Silwerskermfees programme line-up started to include sneak peeks of television and streamer content as a vibrant addition to the festival. This means the Afrikaans film content landscape is now hosted, stimulated and celebrated in its entirety at the unique networking opportunity the festival offers. Feature-length documentaries, pilot episodes of drama series and reality and entertainment shows are screened, and these storytellers enjoy the glitz and glamour of the festival alongside their filmmaking peers.
SPOORLOOS: LOSPRYS
GENRE: Dama REGISSEUR | DIRECTOR: Ilse Van HemertKINEMATOGRAAF | CINEMATOGRAPHER: Gavin PincusREDIGEERDER | EDITOR: Melanie Golden, Melissa ParryDRAAIBOEKSKRYWER | SCRIPTWRITER: Mitzi BooysenKLANKONTWERP | SOUND DESIGN: Declyn StrydomROLVERDELING | CAST: Melissa Willering, Angelique Pretorius, Neels Clasen, Lienke Vermeulen, Louis Minnaar, Laudo Liebenberg, Deon Coetzee, Blyde Smit, Jacques Gombault, Nahum Huges, Dané de WaalPRODUKSIEHUIS | PRODUCTION HOUSE: Ochre Moving PicturesOUDERDOMSBEPERKING | AGE RESTICTION: 13L
’n Ryk wildboer se tienerkleindogter word ontvoer tydens haar pa se verhoor vir moord, en sy is die een sleutelgetuie wat sy onskuld kan bewys. Haar ma word genoop om haar eks-minnaar om hulp te vra – die enigste ervare speurder in die distrik. ’n Desperate soektog in ’n wedren teen tyd volg, maar die familie word op hulle knieë gedwing wanneer vriende in vyande verander en mense uit die verlede naderstaan om skuld te eis, terwyl ’n nalatenskap vol leuens en verraad ontbloot word.
A wealthy farmer’s teenage granddaughter is kidnapped during her father’s murder trial, and she is the only key witness who can prove his innocence. Her mother is forced to turn to her ex-lover for help – the only experienced detective in the district. A desperate search in a race against time follows, but the family is brought to its knees when friends turn to enemies and figures from the past demand retribution, while a legacy of lies and betrayal is exposed.
VOLG ONS OP | FOLLOW US ON:InstagramFacebookTeken in op ons nuusbrief | Subscribe to our newsletter