Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Voorsmakie | Sneak Peek: Unspoken War

Voorsmakie | Sneak Peek: Unspoken War

https://www.quicket.co.za/events/326695-voorsmakie-sneak-peek-unspoken-war/

When:

Where: 🕳 Theatre on The Bay

How much:

🎟️ R65.00Quicket

VOORSMAKIE: SHOWMAX DOKUMENTÊRE REEKS | SNEAK PEEK: SHOWMAX DOCUMENTARY SERIES

Sedert 2023 sluit die Silwerskermfeesprogram ook voorskoue van opwindende nuwe televisie- en stroomdiens-inhoud in. Dit beteken dat die kontemporêre Afrikaanse filmkuns nou in al sy gedaantes gehuisves, gestimuleer en gevier word by die unieke netwerkgeleentheid wat die fees bied. Dokumentêre, loodsepisodes van dramareekse en realiteits- en vermaaklikheidsprogramme word vertoon, en hierdie TV-storievertellers geniet die glans en swier van die fees saam met hul eweknieë in die filmbedryf.

Since 2023, the Silwerskermfees programme line-up started to include sneak peeks of television and streamer content as a vibrant addition to the festival. This means the Afrikaans film content landscape is now hosted, stimulated and celebrated in its entirety at the unique networking opportunity the festival offers. Feature-length documentaries, pilot episodes of drama series and reality and entertainment shows are screened, and these storytellers enjoy the glitz and glamour of the festival alongside their filmmaking peers.

Unspoken War

GENRE: Dokumentêr: Menslike Stories / Documentary: Human interestREGISSEUR | DIRECTOR: Nikki ComninosKINEMATOGRAAF | CINEMATOGRAPHER: Charl Fraser S.A.S.C, Craig MaarschalkNAVORSING | RESEARCH: Pieter Steyn, Nikki ComninosREDIGEERDERS | EDITORS: Nikki Comninos S.A.G.E, Jacques de Villiers, Miriam Arndt, Dewyk PretoriusKLANKBAAN / OORSPRONKLIKE MUSIEK | SOUNDTRACK / ORIGINAL SCORE: Edward George King, Charl-Johan LingenfelderKLANKONTWERP | SOUND DESIGN: Daniel EppelDEELNEMERS | PARTICIPANTS: Azille Coetsee, Bun Booyens, Dana Snyman, Eddie Viljoen, Freek Robinson, Gary Baines, Julie Frederikse, Dr. Louis Bothma, Minette van der WaltPRODUKSIEHUIS | PRODUCTION HOUSE: IdeaCandyOUDERDOMSBEPERKING | AGE RESTICTION: 18V

Dekades ná die einde van die Grensoorlog, is daar steeds wonde. Unspoken War onthul die onvertelde stories van ’n wrede, geheime oorlog wat in Angola, Namibië en Suid-Afrika gewoed het. Deur intieme gesprekke met soldate, spioene, dogters, vroue en skaars argiefmateriaal, word ’n stuk van die verlede gekonfronteer waaroor daar jare lank net ’n dawerende stilte geheers het. Hierdie kragtige dokumentêre reeks ontbloot die menslike tol wat ’n oorlog geëis het waaroor min van dié wat betrokke was, gewaag het om te praat en ’n konflik wat nog minder werklik verstaan het.

Decades after the Border War ended, its wounds remain. Unspoken War uncovers the untold stories of a brutal, covert conflict fought across Angola, Namibia and South Africa. Through rare archival footage and intimate testimonies – from soldiers, spies and civilians – it confronts a past long buried in silence. This powerful documentary series reveals the human cost of a war few dared to speak of, and fewer still truly understood.

VOLG ONS OP | FOLLOW US ON:InstagramFacebookTeken in op ons nuusbrief | Subscribe to our newsletter