Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Poenskop

Poenskop

https://www.quicket.co.za/events/273838-poenskop/

When:

Where: 🕳 Toneelhuis

How much:

🎟️ R200.00Quicket

Die tyd het aangebreek om die eeue oue vraag te beantwoord: Maak die hare die man? Of die vrou! In hierdie oorspronklike solo sketskomedie, ‘n kraakvars debuut met akteur en sanger Stiaan Bruwer, tans te sien op KYKnet se DIEPEWATERS, word die stigma rondom kaalkop, naakskedel, holkop, poenskop deeglik, in diepte en met humor ondersoek.

TIPE PRODUKSIESkaterkomedie, Variasie, Humor

TAALAfrikaans & Engels

TYDSDUUR60min

VERVAARDIGERS EN MEDE ROLSPELERS‘n JAKKALS ONBEPERK produksieMet ‘drill- sersant’ Lizz Meiring as regisseur en mede teksskrywerKonsep, teksskrywer en tegnies deur Jak J. Brits