Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Toyota Stellenbosch Woordfees-Langtafel

Toyota Stellenbosch Woordfees-Langtafel

When:

Where: 🕳 Ryneveldstraat, Stellenbosch, South Africa

“Die Langtafel word weer onder die eike, tussen die pragtige ou geboue van Ryneveldstraat, gedek met feestelike kos, musiek en samesyn. Vanjaar is die sjef Mynhardt Joubertse spyskaart geïnspireer deur die feestema: Dis hoog tyd dat ons weer saam aan tafel mekaar in die oë kyk en die glase hoog lig o”