What: 📅 Toyota Stellenbosch Woordfees-straatsoirée
When:
Where: 🕳 Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch, South Africa
“By hierdie spesiale straatmakietie wat jaarliks gehou word, kan jy jou verlustig in ’n keurspel van kosstalletjies, druiwegenot, musiek, goeie wynversnitte en Bolandse gasvryheid. Kom skink ’n glasie op die kunste en goeie wyn!
(wynglas en 12 wynproekoepons ingesluit) Geen o.18 (alkohol)
Aangebied”