Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Sarel Kleinhans Antoni Smile

Sarel Kleinhans Antoni Smile

https://www.quicket.co.za/events/285698-sarel-kleinhans-antoni-smile/

When:

Where: 🕳 Twin Trees

How much:

🎟️ R100.00Quicket

Kom geniet ’n aand van kuier, musiek en sang met die kleurvolle melodieë en outentieke lirieke van Sarel Kleinhans ten bate van die Antoni Smile Care Fund!Antoni Smile Care Fund is ’n geregistreerde NPC. Die hoof fokus is die bewusmaking van Epilepsie en die versorging van Antoni wat op 14 jaar rolstoel gebonde is en daaglikse epileptiese aanvalle kry.