What: 📅 UITVERKOOP! Mel die Storieverteller - DIE BOER, DURBANVILLE - Internet Sensasie
When:
Where: 🕳 Die Boer
“Baie dankie Durbanville! Beide vertonings is uitverkoop!
Mel die Storieverteller bring Internet Sensasie na Die Boer in Durbanville! Maak seker jy koop jou kaartjies as jy nie wil uitmis nie!
In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewe”