Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Vader Krismis bring feesvreugde na Taalmonument

Vader Krismis bring feesvreugde na Taalmonument

When:

Where: 🕳 Afrikaans Taalmonument

“Vier ‘n vrolike aand met geskenke pieknieks en vermaakBerei solank die kinders voor op ’n betowerende speelse aand vol glimlagte en liggies wanneer Kersvader self op SATERDAG 20 DESEMBER 2025 sy rooi slee parkeer by die pragtige Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM). Soos altyd kan jong en oud op”