Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Valiant Swart & Jake Gunn

Valiant Swart & Jake Gunn

https://www.quicket.co.za/events/348488-valiant-swart-jake-gunn/

When:

Who: 🎤 Valiant Swart

Where: 🕳 Saal Buffelsbaai

How much:

🎟️ R180.00Quicket

Valiant sê: “Ek sien uit na ’n lekker jol. Ons het baie tunes om julle mee te vermaak van die Mystic Boer tot Eyeshadow, Sonvanger, en Duisend Myl Blues - bietjie Blues, bietjie Folk, kwela en ballades, ou gunstelinge, nuwe tunes. Kom sluit by ons aan vir ’n lekker jol!“Meer oor Valiant hier: https://www.facebook.com/valiant.swart

Kom luister, jol, geniet Bluesrock, Folkrock en Ballades net soos Valiant en Jake dit kan doen.

Lees meer oor Jake Gunn wat saam met Valiant optree hier: https://www.facebook.com/jakegunnband

Seating: Barnyard Style Tafels en stoele met 6 persone per tafel , sowel as twee baie lang tafels in die middel waar jy en jou vriende aan weerskante van die tafels kan sit.Bring jou eie piekniekmandjie, wyn, borde en glase.Alles kaartjies word deur/op Quicket gedoen, geen kontant verkope of kaart fasiliteite by die deure