What: 🎵 Van Der Aven @ Allée Bleue Wine Estate
When:
Who: 📚 Van Der Aven
Where: 🕳 Allée Bleue Wine Estate
How much:
“Dis die fees wat rekords breek maar harte heelmaak. Dis die plek waar jou herinneringe klank en kleur kry. Meer as tien duisend mense kom elke jaar saam in die tuin van musiek – om mekaar en hulself te beleef met ’n alternatiewe soundtrack.
Hierdie jaar is ons grootste nog, met meer bands, meer hoekies waarin jy veilig kan droom, meer mense om op verlief te raak en ’n groter goue rivier van laatmiddag bier. Onder die vlaggies, onder die bome en onder die invloed – DROOMLAND 2025.”