Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Van toeka tot nou -Philip Moolman

Van toeka tot nou -Philip Moolman

When:

Where: 🕳 88 Main Road, Kleinmond, South Africa

“Onthou Jy Nog…”

Akteur, sanger en liedjieskrywer Philip Moolman het in die 90`s bekend geword vir sy romantiese hoofolle in EGOLI, Die Prins Van Pretoria en Sonkring. Hy is ook mede-stigter van die gewilde Blou Hond teater-restaurant in Gauteng waar top plaaslike kunstenaars vir die afgelope 22 j”