Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Stapstories met Visit Stellenbosch

Stapstories met Visit Stellenbosch

https://www.quicket.co.za/events/320534-stapstories-met-visit-stellenbosch/

When:

Where: 🕳 Vertrek vanaf Ou Bethlehemplaas, Rooistraat, Kylemore

How much:

🎟️ R550.00Quicket

Aangebied deur Visit Stellenbosch

Stap saam met die skrywer en radio-omroeper Sophia van Taak van Weg! en ontsnap van die daaglikse gewoel. Ons stap 8 km op die pragtige Ou Bethlehem- roete en in die Banhoek-bewarea en verken die natuurskoon. Goeie wyn en heerlike kos is ingesluit.

Vertrek vanaf Ou Bethlehem-plaas, Rooistraat, Kylemore